Kantoor kontakbesonderhede :

Foonnommer: 011 425 4485

E-pos: mtc@simulasie.co.za

Fisiese adres: 34 Saturnus Straat, Farrarmere, 1501
Pos adres: Posbus 14096, Farrarmere, 1518

MTC personeellede:

Christo Hattingh Christo Hattingh
Senior Ingenieur.
  • BSc Ing Met Hons (Pret) 5 jaar akademies met Gietery Tegnologie as hoofvak.
  • Diploma in Tersiere Onderwys (UNISA).
  • 16 jaar bedryfservaring en 22 jaar Technikon onderwys Eng Met.
  • Selnommer: 083 455 6740

christo@simulasie.co.za

Christiaan Hattingh Christiaan Hattingh
Wiskundige modellering kundige.
  • B.Ing (Metal) (Pret) 4 jaar akademies.
  • BA (Visuele multimedia) (UNISA) 3 jaar akademies. Met lof.
  • BSc Hons (Wiskunde) (UNISA). Huidiglik besig.
  • 17 jaar bedryfservaring.
  • Selnommer: 083 453 6845.

krisjan@simulasie.co.za